More than 20 years into the assassination of MK-Commander Martin "Chris" Hani, the truth has not come out from the Apartheid-regime General de klerk and his plotters, neither has Janus Waluz the polish immigrant who was hired to pull the trigger,confessed nor named who his masters were,nevertheless valid pieces of information have come up in the public domain,( first posted on Facebook and taken off just a few hours later) which help us put together loose pieces and the puzzle is solved : ( This is a developing project...)
"Callie Möcke skryf sy kommentaar uit:
Jy lieg de Klerk en Jy weet dit .
1.Jy was die ou wat die oproep ontvang het vanaf O R Tambo se Binnelandse sake toe twee IRL hit men die land ingekom het vir die Hani moord. Voor die geleentheid met Clive Derby Lewis homself voorgedoen het. Jy en Mandela was betrokke en die opdrag vir sy dood kom uit die ANC self. Hani was ontnugter oor al julle leuens en die agteraf gekonkel tussen julle en die ANC.
2. Jy en Roelf Meyer weet waaroor het PW se beroerte gegaan. Ek verfris jou geheue want jy begin soos Pik Botha hallusinieer wat gerieflikheidshalwe sy Bird Watching eskapades saam met Magnus Malan vergeet. Koppel daaraan Cyril en Tutu se name saam met nog 3 ander ministers. Dalk lui die cocktail "Endolien Lood" en "Metiel Jodiet" erêns 'n klokkie. Dit word gebruik om hartaanvalle te veroorsaak. Iets wat jou goddelose regering nogal mee goed was. Mens kry dit ook by die dokter wat die Extacy fabriek bedryf het vir jou regering.
3. Ek verwys jou na 'n skrywe van 72 Mot brigade waarna jou adjunk minister van verdediging 'n afvaardiging gestuur het om ons te vergesel na al die ANC "street commanders" in brigade diens gebied vir samesprekings.Die agbare adjunk het ons by die Daveyton polisie stasie ontmoet waarna ons eers Etwatwa toe is waar die WAPENSMOKKEL roete deur Swaziland en Pongola se eindpunt was. 'n Smokkel roete waar jou eie regring se BSB betrokke was. Dis reg vaak seun jou eie regering was betrokke by die aanhitsing van geweld en smokkel van dwelms wapens en kinders. Ook in die faksie gevegte tussen die Taxis . Dalk moet jy met Vlok gesels en sommer meer uitvind van die dokumente voor Goldstone en die WVK.
4. "Understanding Crime and Corruption in ''South Africa deur Donn Sipho waarvan jou regering sy boeke van die rakke laat verwyder het en ook 'n herdruk gekeer het is net sulke interesante lees stof. Daarin word jou naam ekplisiet genoem saam met die verskillinde misdaad sindikate en mafias in die land en ook die van jou kollegas insluitend NELSON MANDELLA en "Sep Blatter". Ook Donn moes landuit vlug.
5. Ek gaan nie eers die lywige Franse Intel verslag oor jou en jou goddelose regering hier plaas nie. Maar vir die leser wat meer wil weet lees dit saam met Volks Veraad en ''High Treason."
6. Oor operasie Hammer gaan ek my nie eers uitlaat nie. Ook nie oor die verskillende teikens in die 911 sage nie waar jou naam ook na vore gekom het nie. Rondom ons vermiste en misplaaste goud reserwes. Ook daar is Mossad en CIA se eie intel selfverduidelikend.
7. Vorster het 'n kind verwek by Winnie Mandela en jou regering het die bewystukke vernietig of probeer vernietig. So julle sit nog met die sluipmoord van Pieter Lessing Senior ook nog op julle hande. So gepraat van Vorster. Hy was die ou wat ook vir Tsafendas die parlement ingebring het. En jy self sit met n basterkind .
8. Daar is 100 miljoen Britse pond in jou rekening in Griekeland inbetaal. Dis ook nie te moelik om die rekening nr op te spoor nie. Soveel geld los altyd 'n spoor al is Rothschild self die baas van die bank. En jy kom met twak soos dat jy 'n bloedbad gekeer in Suid Afrika het. Is jy f*kken mal of wat?
Laastens is jy welkom om oor enige van hierdie aantuigings met ons op 'n openbare platform in gesprek te tree.
Ons is gatvol vir al julle leuens en bedrog en ons is lus vir al julle siek gierige psigopatiese bl*ksems wat ons kinders vol dwelms gepomp het en gebruik het as seks slawe.
En ja ons kan dit bevesting met hofsake en intel uit die buiteland waar julle blikskottels nie alles beheer nie.
Ons het nog n appeltjie te skil met julle oor julle siek bl*ksems se veraad teenoor ons veiligeheidsmage in Angola ook. -
Callie Möcke. posted by Ikeraam Korana on FB(5/7/2018) seemingly blocked thereafter."
( UNCONFIRMED)TRANSLATION:
Callie Möcke skryf sy kommentaar uit:
Jy lieg de Klerk en Jy weet dit .( de klerk you are lying and you know it)
1.Jy was die ou wat die oproep ontvang het vanaf O R Tambo se Binnelandse sake toe twee IRL hit men die land ingekom het vir die Hani moord. YOU ARE THE ONE THAT TOOK A CALL AT OR TAMBO ' FOR TWO IRL HIT MEN TO ASSASSINATE HANI ( Chris Hani)
Voor die geleentheid met Clive Derby Lewis homself voorgedoen het. YOU MET WITH CLIVE DERBY LEWIS HIMSELF BEFORE THE INCIDENT WAS EXECUTED.Jy en Mandela was betrokke en die opdrag vir sy dood kom uit die ANC self. YOU AND MANDELA WERE AWARE AND IN AGREEMENT THAT HIS (HANI) MURDER BE DONE BY ANC.Hani was ontnugter oor al julle leuens en die agteraf gekonkel tussen julle en die ANC. HANI WAS AWARE OF YOUR SECRET DEALINGS, SHENANIGANS,MANIPULATIONS AND ALL THE LIES YOU AND ( SOME IN )ANC MADE
2. Jy en Roelf Meyer weet waaroor het PW se beroerte gegaan. YOU AND ROELF MEYER KNEW WHY/HOW PW'S RECALL WAS ORGANISEDEk verfris jou geheue want jy begin soos Pik Botha hallusinieer wat gerieflikheidshalwe sy Bird Watching eskapades saam met Magnus Malan vergeet. Koppel daaraan Cyril en Tutu se name saam met nog 3 ander ministers. Dalk lui die cocktail "Endolien Lood" en "Metiel Jodiet" erêns 'n klokkie. Dit word gebruik om hartaanvalle te veroorsaak. Iets wat jou goddelose regering nogal mee goed was. Mens kry dit ook by die dokter wat die Extacy fabriek bedryf het vir jou regering. I ASSURE YOU YOU WILL GET THE SAME TASTE OF MEDICINE YOU COOKED FOR PIK BOTHA TO START HALLUCINATING SUCH THAT HE CANT EVEN REMEMBER HIS BIRD WATCHING ESCAPADES WITH MAGNUS MALAN, YOU CYRIL TUTU AND 3 OTHER MINISTERS,LEST YOU FORGET DOCTORS CAN EASILY ARRANGE A SIMILAR COCKTAIL-POISON FOR YOU'ALL
3. Ek verwys jou na 'n skrywe van 72 Mot brigade waarna jou adjunk minister van verdediging 'n afvaardiging gestuur het om ons te vergesel na al die ANC "street commanders" in brigade diens gebied vir samesprekings.REMEMBER THE DOCUMENT OF THE 72 MOT BRIGADE ( BATALLION) WHICH YOUR DEPUTY MINISTER SENT TO ALL ANC STREET COMMANDERS PLEDGING COOPERATION-ATTACKS,Die agbare adjunk het ons by die Daveyton polisie stasie ontmoet waarna ons eers Etwatwa toe is waar die WAPENSMOKKEL roete deur Swaziland en Pongola se eindpunt was WE WERE GATHERED/BRIEFED AT DAVEYTON PLOCE STATION BEFORE WE EXECUTED THAT ETWATWA MISSION- THROUGH SWAZILAND AND PONGOLA ROUTES. 'n Smokkel roete waar jou eie regring se BSB betrokke was. Dis reg vaak seun jou eie regering was betrokke by die aanhitsing van geweld en smokkel van dwelms wapens en kinders. Ook in die faksie gevegte tussen die Taxis . Dalk moet jy met Vlok gesels en sommer meer uitvind van die dokumente voor Goldstone en die WVK. YOU CREATED A SMOKE SCREEN FOR THE MURDERING OF CIVILIANS WOMEN AND CHILDREN AT ETWATWA TO MAKE IT LOOK LIKE THEY WERE VICTIMS OF TAXI FIGHTS OVER THE SWAZILAND-PONGOLA TAXI ROUTE AND YOU QUICKLY ARRANGED WITH ADRIAN VLOK FOR THE DOCUMENT TO DISAPPEAR BEFORE GOLDSTONE'S COMMISSION COULD START INVESTIGATIONS. TRUTH IS DEKLERK AND YOUR APARTHEID GOVERNMENT TOGETHER WITH YOUR PEOPLE IN THE ANC ( CYRIL AND TUTU) WERE RESPONSIBLE FOR AND ORGANISED TOWNSHIP KILLINGS USING SOME STREET DEFENCE COMMANDERS
4. "Understanding Crime and Corruption in ''South Africa deur Donn Sipho waarvan jou regering sy boeke van die rakke laat verwyder het en ook 'n herdruk gekeer het is net sulke interesante lees stof. Daarin word jou naam ekplisiet genoem saam met die verskillinde misdaad sindikate en mafias in die land en ook die van jou kollegas insluitend NELSON MANDELLA en "Sep Blatter". Ook Donn moes landuit vlug. THE AUTHORS DONN, SIPHO STATE AND SKETCH EXPLICITLY YOUR INVOLVEMENT IN CRIMES AGAINST HUMANITY, MURDERS OF INNOCENT CIVILIANS (IN THE 90's) THAT YOU ORCHESTRATED TOGETHER WITH YOUR SYNDICATE AND MAFIAS IN THE COUNTRY INCLUDING YOUR NELSON MANDELA AND SEPP BLATTER
5. Ek gaan nie eers die lywige Franse Intel verslag oor jou en jou goddelose regering hier plaas nie. Maar vir die leser wat meer wil weet lees dit saam met Volks Veraad en ''High Treason."I WILL NOT GO INTO DETAIL ABOUT WHAT FRANCE INTEL REPORT DETAILS ABOUT YOUR( deklerk)CRIMES OFFSURE, SAFE TO REFER THE INTERESTED READER/S TO "VOLKS VERAAD" AND "HIGH TREASON"...( WIKIPEAD THIS)
6. Oor operasie Hammer gaan ek my nie eers uitlaat nie. Ook nie oor die verskillende teikens in die 911 sage nie waar jou naam ook na vore gekom het nie. Rondom ons vermiste en misplaaste goud reserwes. Ook daar is Mossad en CIA se eie intel selfverduidelikend. HOW CAN I LEAVE OUT OPERATION HAMMER WHER YOUR NAME AND INVOLVEMENT FEATURES EXPLICITLY...YOU COLLABORATE WITH MOSSAD AND THE CIA AND SUDDENLY THERE ARE MISSING/UNACCOUNTED FOR MISTATEMENT/DIFFERENCES IN OUR GOLD RESERVES... THE REPORTS ( PROJECT HAMMER) EVEN THERE ARE EXPLICIT ABOUT YOUR CRIMES
7. Vorster het 'n kind verwek by Winnie Mandela en jou regering het die bewystukke vernietig of probeer vernietig. So julle sit nog met die sluipmoord van Pieter Lessing Senior ook nog op julle hande. YOU HAVE BURIED EVIDENCE THAT SHOWS THAT WINNIE MANDELA WAS REPEATEDLY SEXUALLY ABUSED BY VORSTER AND PIETER LESSING( SNR) AND OUT OF THAT SEXUAL MOLESTATION THERE CAME A BASTARD CHILD, So gepraat van Vorster. Hy was die ou wat ook vir Tsafendas die parlement ingebring het. En jy self sit met n basterkind .TALK OF BJ VORSTER YOU REMEMBER HE IS THE ONE THAT BROUGHT TSAVENDAS TO PARLIAMENT ( IN CAPE TOWN) AND ( WHO LATER KILLED VERWOED) YOU HAVE BLOOD IN YOUR HANDS DE KLERK AND A BASTARD RAPE-CHILD ON TOP
8. Daar is 100 miljoen Britse pond in jou rekening in Griekeland inbetaal. Dis ook nie te moelik om die rekening nr op te spoor nie. Soveel geld los altyd 'n spoor al is Rothschild self die baas van die bank. En jy kom met twak soos dat jy 'n bloedbad gekeer in Suid Afrika het. Is jy f*kken mal of wat?THERE IS A MILLION "BRITSE POND" IN YOUR OFFSURE GREECE PAID REGULARLY WHICH IS AN ANORMALLY FOR A GHOST ACCOUNT TO KEEP ACCUMMULATING SO MUCH MONEY( RESERVES) YET A LOT OF MONEY ( RESERVES) KEEP MISSING AND YOU COME UP WITH CRAPY EXCUSES ABOUT YOU NOT BEING THE BOSS OF ( SARB) BANK BUT ROTHCHILD YET YOU KNOW YOU ARE ROTHCHILD'GHOST
Laastens is jy welkom om oor enige van hierdie aantuigings met ons op 'n openbare platform in gesprek te tree.
LASTLY IF YOU WANT TO DENY ANY OF THESE INCIDENCES ( FACTS/ALLEGATIONS/UTTERENCES) MENTIONED ABOVE YOU ARE WELCOME TO DO SO LETS DISCUSS THEM IN A PUBLIC-OPEN PLATFORM
Ons is gatvol vir al julle leuens en bedrog en ons is lus vir al julle siek gierige psigopatiese bl*ksems wat ons kinders vol dwelms gepomp het en gebruik het as seks slawe.
WE ARE SICK AND TIRED OF YOUR LIES AND CERTAINLY ENOUGH OF YOU PYSCHOPATHS WHO MOLEST OUR CHILDREN AND TURN THEM INTO SEX SLAVES AND WE SHALL NO LONGER WATCH ON BUT WILL FIGHT YOU WITH EVERYTHING WE HAVE ( INTELL & ALL) TO THE HIGHEST COURT OF THE WORLD IF WE HAVE TO. WE HAVE NOT STARTED YET , THIS IS JUST PEALING AN APPLE, WE WILL SHOW THE WORLD OVER WHAT YOU AND YOUR SYNDICATE THE WORLD OVER ARE...
En ja ons kan dit bevesting met hofsake en intel uit die buiteland waar julle blikskottels nie alles beheer nie.
Ons het nog n appeltjie te skil met julle oor julle siek bl*ksems se veraad teenoor ons veiligeheidsmage in Angola ook. -
Callie Möcke. posted by Ikeraam Korana on FB(5/7/2018) seemingly blocked thereafter.
Comments